Joined: Thu Jul 03 2008, 05:56PM Your Location : : Pretoria "Montana" Posts: 837 Thanked 5 times in 5 posts
Dis vreeslik. Ja ek stem oom arie, reen dit dan kla party mense en reen dit nie dan kla hul ook. So ja ons moet dankbaar wees. Om 'n Hengelaar te wees vat nie veel nie. Om as opregte hengelaar op tetree vat baie.
Ek is bly oor die reen, maar raak nou regtig bietjie gatvol. ===================================================== Skype : stefan.de.beer76 Tel : 082 882 1237 =====================================================
Disclaimer:
These comments are my own personal opinions only and do not necessarily reflect the positions or opinions of any Anglershaven.co.za users or their affiliates. All comments are based upon my current knowledge and my own personal experiences. You should conduct independent tests to verify the validity of any statements made in this post before basing any decisions upon those statements. In addition, any views or opinions expressed by other users are theirs and do not necessarily reflect mine.
Joined: Fri May 22 2009, 09:12PM Your Location : : South Africa Posts: 328 Thanked 1 time in 1 posts
Hulle gaan nuwe visstokke moet ontwerk vir die groote sinkers wat jy gaan nodig hê in daai stroom water. Hulle gaan ook 'n andermannier moet kry om die aas in die water tekry want jy sal nie die sinker kan gooi of in roei nie. Ha Ha Ha. My ma hulle was die naweek by die vaaldam se sluisse gewees en om te sien houveel water daar by die sluise uitkom op die fotos is nog al skrikwekkend. 1 Goeie ding is al die algge en gemors plante en ander gemors word nou ver af gespoel in die revier. Maar dit gaan nou ongelikig die volgende dam waar na toe die water gaan se probleem raak.
By Bloemhof Dam was daar ook baie skade. ===================================================== Skype : stefan.de.beer76 Tel : 082 882 1237 =====================================================
Disclaimer:
These comments are my own personal opinions only and do not necessarily reflect the positions or opinions of any Anglershaven.co.za users or their affiliates. All comments are based upon my current knowledge and my own personal experiences. You should conduct independent tests to verify the validity of any statements made in this post before basing any decisions upon those statements. In addition, any views or opinions expressed by other users are theirs and do not necessarily reflect mine.
Joined: Fri May 22 2009, 09:12PM Your Location : : South Africa Posts: 328 Thanked 1 time in 1 posts
En moet nie die g6 kannon vergeet om die anker mee in te skiet nie.Ha Ha Ha. Ek is bly ek bly nie daar naby nie hoe gaan dit lyk as hulle al die sluisse moet oop maak. En vir interesandheids onthalwe hoeveel sluise het vaaldam. As dit 14 sluise se water is wil ek nie weet hoelyk 17 of 20 sluise se water nie.