Joined: Fri May 30 2008, 11:56AM Your Location : : Barberspan (Delareyville) Posts: 1337 Thanked 1 time in 1 posts
Mark. Nie goed vir 'n luitoon nie. Het vandag myself daarmee ore aangesit. Sit rustig by die water, selfoon in die hemp se sakkie. Skierlik hardloop daai baberstok. Vloog uit de stoel...waarnatoe ? Daar is nie eers 'n baberstok in die water nie... lol Luitoon net daar weer verander...
Sal bietjie met Oom gesels wanneer daai ander Oom ernstig is.
[ Edited Tue Sep 22 2009, 10:36PM ] Image: http://i963.photobucket.com/albums/ae118/GertR/StillSearching-1.jpg 'A blank day is only a failure if it has taught you nothing'