braailegend : verwag of dragtig? haha,gaan 'n intresante S15 wees, Gaan ogie op die lions hou! maar bly maar Province
Kerneels : die pienk bulle gaan julle n ding wys, nie seker of dit die ding wat ons verwag is nie
braailegend : WP ook nie 'n lekker begin vir die seisoen met die goeie wat beseer is nie... maar dis drm nog nie 'n pienk storie
Boerboel : ag is nie, snuif snuif
HennieB : BB is net huilerig omdat die WP/Stormers vir die laaste 11 jaar nog niks gewen het nie
BankAngler84 : lol@ Boerboel!!!
Greyshark : middag
pabz0r : more more!
Boerboel : Bulls se nuwe pienk version vir "touch , pause , engage" : "vroetel , vryf , cuddle"
Boerboel : goeie more mense
Dallas : morning all....
B5S : BB jt pm
Chandler : comp
Chandler : weet julle wat dalk miskien werk by Rooiwalle, Vaal Dam, casting geen bote toegelaat nie.
Chandler : Hello Ouens
Chandler : Dankie Boerboel
pabz0r : more mense, guys please make a thread.. seems intresting..
kleinkoppi : More mense... @ BB, hoekom raak jy so vroeg tegnies, ek is nog nie eers wakker nie... @ Stefan, kry vir jou n generator, die winter kom en EKSDOM gaan weer baie die krag afsit...
Stefan : Start a thread for it under genral - genral. Our electricity is out and surfing from my phone is a pain.
Boerboel : When casting your leader must be 2x the lenght of your rod, so for 12ft rod you go 24ft, if you drop by boat, the min is twice the rod lenght and then longer than the dept you fishin, so if you fishing 40ft water you make your leader 45ft
Boerboel : More more,
Stefan : I think he refers to a shockleader and not a snag leader.
baber : The norm in the old day's were, the lenght of the rod plus 3 meters. But in the end it all depends on what your water looks like.
Chandler : what is the correct length for a leader on a 12ft
Greyshark : watse hulp chandler
Chandler : help noodig, met leader lyn ?
Chandler : Hello
Iceking : Sweet.. dankie Hennie!
HennieB : Kyk onder Feb 2012 catch reports
Iceking : More manne, hoe het die visvang gegaan die nawek?
Registration on Anglershaven is free. As a registered member you will have access to all the content and functions on the website.
So don't delay, join us today and register your free account, become part of the best fishing social community on the net.