Ons Week Van PB's
Ons Week Van PB's
Na 'n jaar se swak hengel en baie werk het ek en vroulief Estelle besluit om ordentlik te gaan hengel. Die teiken was om ons 2 jaarlange PB's te gaan verbeter. Albei ons vorige PB's kom uit Harties uit, myne 10.60 en Stella sin 7.3 Kg. Ons het 2 keuses gehad, Tzaneen dam of Donaldson. Na baie inligting wat ons op Anglershaven gekry het, het ons besluit op Donaldson. Wat 'n gesukkel was dit nie om n plek daar te kry nie, verskonings op verskonings en uiteintlik kry ek swem no 4. Aangesien ons nog nooit by die venue was nie moes ek weer n paar tips soek vir die swim. Dankie tog vir Anglershaven, wat ons goeie en waardevolle inligting verskaf het. Voorbereinings het begin en particles is gekook en so aan. n Dag voor vertrek besluit my kar se clutch plaat om te gaan “jis maar die duiwel is lustigâ€. Niks gaan ons Please login or register to see the full article.






