• fishing advertising
  • HENKOR
  • CARP HUNTER BAITS
  • SACS
  • OPTIMUM SPECIMEN
Template created by Joomla 1.6 templates and the best poker webpages: party poker bonus code and best poker sites.
Welcome, Guest
Username: Password: Remember me
This is the optional forum header for the Suggestion Box.
  • Page:
  • 1
  • 2

TOPIC: Rietspruit dam (Ventersdorp)

Rietspruit dam (Ventersdorp) 4 years 4 weeks ago #11228

  • baber
  • ( User )
  • baber's Avatar
  • OFFLINE
  • Lifetime Member
  • Fish are friends
  • Posts: 1693
  • Thank you received: 12
  • Karma: 2
Ek was eenkeer daar en het by swim 15 gesit ,daar waar die winkeltjie is. Afgesien van die feit dat hulle ongelooflik duur was, is die enigste manier blykbaar daar om 300m in te gaan om enigiets die moeite werd te vang. Ek hoor daar is ander oorde of plekke daar waar jy ook kan vang, maar het geen idee hoe om daar uit te kom nie. Dit moet binne gooi afstand wees want ek het nie 'n boot nie. Kan enigiemand dalk help ? Ek wil graag weer in daardie rigting gaan.
Fish are friends. Don't abuse them...
The administrator has disabled public write access.

RE: 4 years 4 weeks ago #11229

  • Mazdadrifter
  • ( User )
  • Mazdadrifter's Avatar
  • OFFLINE
  • Junior Member
  • Posts: 35
  • Karma: 0
Hi Baber. Probeer Klub Amigo's. Hulle nommer is 0182642433. Ons het al so 2 klubkompetisies daar gehengel en dit was alles op gooi afstand. Karp van so 2-5kg en baber van so 8kg het een van oor die 12kg al daar gesien uitkom. Hoop dit help
The administrator has disabled public write access.

RE: 4 years 4 weeks ago #11233

  • Wallie
  • ( User )
  • Wallie's Avatar
  • OFFLINE
  • Junior Member
  • Posts: 179
  • Thank you received: 10
  • Karma: 0
Baber, Boskop dam is ook nie baie ver van Rietspruit af nie. Jy kan daar ook dalk probeer. Gehoor die manne vang oraait daar. Die dam is terug op die Krugersdorp pad. Ek was al 2 keer by Rietspruit ... soos wat jy se, mens moet ver ingaan om iets noemenswaardig te vang. Boskop: Contact Information: Park Manager: Miss Emelang Malefo Telefax: +27 (0)79 8311 567 Fax2email: 086 670 8573 Cell: + 27 (0)83 237 2811
The administrator has disabled public write access.

RE: 4 years 3 weeks ago #11284

  • Mark - SA
  • ( User )
  • Mark - SA's Avatar
  • OFFLINE
  • Senior Contributing Member
  • Posts: 597
  • Thank you received: 2
  • Karma: 2
Hi - My bietjie bolla. Rietspruit lewer baie mooi vis op , en hou nie baie groot vis in soos wat julle graag wil vang nie .. In ons taal - Dis tempo water daai , waar jy op n gereelde basis 2 - 3 kg karps op tempo kry . Sakke vol vis.. Boskop - Sien die oewerhengelaar tydskrif - oor hoe om die dam te benader. Groete
The administrator has disabled public write access.

RE: 4 years 3 weeks ago #11299

  • Manie Bekker
  • ( Visitor )
  • Manie Bekker's Avatar
Oom Baber, Wat die manne se is waar. Rietspruit het mooi vis maar die klein vissies is baie gulsig wat beteken dat die grotes nie baie kans kry om te byt nie. Probleem by Boskop is die beskikbaarheid van hengel-oewer. Die dam is oortrek met gras en daar is slegs n beperkte gedeelte van die oewer wat hengelbaar is. Wat wel waar is,is die feit dat daar monster vis rondswem.
The administrator has disabled public write access.

RE: 4 years 3 weeks ago #11302

  • MD
  • ( User )
  • MD's Avatar
  • OFFLINE
  • Senior Contributing Member
  • Posts: 759
  • Karma: 0
Baber, ek stem saam met Manie, was verlede jaar Desember daar by Boskop, baie gras daar, ons het oor die gras gevis, die gras was 50m diep van die oewer, nie baie lekka nie maar groot vis. ken nie die Rietspruit dam nie.
The administrator has disabled public write access.
  • Page:
  • 1
  • 2
Time to create page: 0.269 seconds
Free Membership
Join Today
Registration on Anglershaven is free. As a registered member you will have access to all the content and functions on the website. So don't delay, join us today and register your free account, become part of the best fishing social community on the net.