Na 'n jaar se swak hengel en baie werk het ek en vroulief Estelle besluit om ordentlik te gaan hengel. Die teiken was om ons 2 jaarlange PB's te gaan verbeter. Albei ons vorige PB's kom uit Harties uit, myne 10.60 en Stella sin 7.3 Kg. Ons het 2 keuses gehad, Tzaneen dam of Donaldson. Na baie inligting wat ons op Anglershaven gekry het, het ons besluit op Donaldson. Wat 'n gesukkel was dit nie om n plek daar te kry nie, verskonings op verskonings en uiteintlik kry ek swem no 4. Aangesien ons nog nooit by die venue was nie moes ek weer n paar tips soek vir die swim. Dankie tog vir Anglershaven, wat ons goeie en waardevolle inligting verskaf het. Voorbereinings het begin en particles is gekook en so aan. n Dag voor vertrek besluit my kar se clutch plaat om te gaan “jis maar die duiwel is lustig”. . . . . . . . . . . . . . LEES MEER
Posted by Derek on Sunday 07 February 2010 - 08:15:35
You must be logged in to make comments on this site - please log in, or if you are not registered click here to signup